MARIUS
ZWEMSTRA |
||||
Marius is op 3 Oktober 1989 as vierde en jongste seun in Alberton
gebore. Hier het hy eers na Kabouterland kleuterskool gegaan. Hy het met sy Yamaha TZR 125cc skool toe gery, want hy het 11km van
die skool gebly. Na sy matriek in 2007 het hy in 2008 met B.Com by die NoordWes Universiteit in Potchefstroom begin. In 2009 het hy omgeswaai na ingenieurswese (meganies) by dieselfde universiteit. Hy bly in 'n studentehuis en geniet dit baie. Hy is ook diaken in die studentegemeente Cachet. Hy hou daarvan om saam met my maats te eet, fliek, iets (geen koffie)
te drink en te kuier. Hy hou ook van mooi meisies. Verder gym hy gereeld
|